TWEE LEWENS, TWEE HARTE, TWEE SIELE WORD EEN.
Marnus & Nicky
Ons Storie
Van ons eerste, effens ongemaklike ontmoeting, deur die maklike en moeilike pad van die lewe se hoogtepunte en laagtepunte, het ons daarin geslaag om ‘n lewe vol liefde, lag en soms ‘n bietjie chaos te bou. Nou gaan ons uiteindelik trou en kan nie wag om die beste dag van ons lewens met ons gunsteling mense te deel nie!
Marnus van Reenen
‘n Liefdevolle pa, broer, seun, vriend en omgee-persoon wat altyd sal probeer om dit vir ander makliker te maak, is ‘n kort manier om te verduidelik hoe Marnus sy daaglikse lewensroetines bestuur.
Kort van fisiese gestalte, maar die langste as dit kom by sy ewige liefde en toewyding teenoor Nicky!
Nicky Furstenburg
Toegewyd, prettig, ‘n liefdevolle ma, suster, dogter en vriendin en ook heel waarskynlik een van die mees gedrewe sakevroue om haar doelwitte te bereik wat sy daagliks vir haarself stel, is een van die maniere om Nicky te beskryf!
Met daardie lang bene van haar, kyk sy maar “af” na Marnus, maar liefde het geen lengte nie…oneindig vanaf bo na onder kyk sy in Marnus se oê!
Better To Have Loved And Lost, Than To Have Never Loved
Robert Patterson
Waar en Wanneer?
Gebruik die “wagwoord” wat jy saam met die uitnodiging ontvang het nadat jy op “RSVP” geklik het.